Doxa Deo Brooklyn Kampus is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God, mense en om 'n impak te maak in jou omgewing.
Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, ‘n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek.